KIMBERLEY

BIKERS FOR CHANGE | Come rev up your spirit

SERMONS

All Sermons

Die krag van ons woorde – Past Henk Burger

Spr 18:21
– Geestelike wette oorheers natuurlike wette.
– God kan die onmoontlike moontlik maak.
– Ons fokus te veel op die negatiewe en spreek dit ook.
– Dit wat ons spreek moet in lyn wees met God se woord.

By Wie skuil jy? – Dr Ben Vorster

Spr 18:10
Die Naam van die Here is ‘n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut. (AOV)

Die Naam van die Here is ‘n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling. (ANV)

The name of the Lord is a strong tower: the (consistently) righteous man (upright and in right standing with God) runs into it and is safe, high (above evil) and strong. (AMP)

1. Ons leef in ‘n generasie wat as dit kom rondom gemak na enige iets sal hardloop.
2. By wie skuil jy wanneer
3. Die regverdige hardloop na die Naam van die Here en kry beveiliging.
4. Die mense van Isreal het in grotte weg gekruip.
5. Ons lewe in ‘n dag en uur wat ons nodig het om na Jesus toe te hardloop.

Nagmaal – Past Henk Burger

– Die nagmaal is nie mensgemaak nie. Dis God Jesus ingestel.
– Jesus het nie gesterf dat jy ‘n halwe lewe moet hê nie.
– Jy moet jou hart met die Here uitsorteer voor jy nagmaal gebruik.
– Nagmaal moet nie ligtelik opgeneem word nie.
– Nagmaal hoef nie net eenmaal per maand gebruik te word nie. Dit kan elke dag wees.
– Nagmaal is ‘n herinnering aan wat Jesus vir ons gedoen het.

26 Julie 2020 – Kies Geloof – Past Henk Burger

Matt 19:26
Jesus het reguit na hulle gekyk en gesê: “Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik.”

– Kies geloof in plaas van vrees.
– Geloof is God se plan vir my lewe.
– Die keuse vir geloof of vrees bepaal ju lewenspad.
– Gaan terug na die instrumente – die Woord van God.

19 Julie 2020 – Soms Fluister God – Dr Ben Vorster

1 Kon 19:9-13
– Ek glo dis ons almal se wens dat God met ons hard en duidelik sal praat
– Elia het homself in n grot bevind en homself baie jammer gekry
– Miskien is daar ‘n rede. Wee jy niks trek ‘n mens se aandag meer as ‘n gefluister nie.
God skreeu nie altyd nie, soms fluister Hy.
Wanneer God fluister trek Hy ons nader aan Hom.

Emosies – Past Henk Burger

Negatiewe gedagtes ontwikkel negatiewe emosies.
Emosies beinvloed ons aksies.
Gedagtes kom en gaan vinnig, maar emosies is langdurig.
Ons moet gedurig bis, want dit beinvloed ook ons emosies.
Negatiewe gedagtes is nie deel van God se plan vir jou lewe nie.
Erken jou emosies en hoop op God

EVENTS & NEWS

All Events

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.

Die Workshop